2012

Baie dankie vir ‘n onvergeetlike Trans Baviaans.

Die organisering was puik en die race uitstekend.

Sien julle volgende jaar.

Pierre

 

Hey guys,

Thanks for a sick race this weekend. Great organisation, terrific vibe.

Brendon Versfeld

  

Hi Guys,

Just a short note of thanks for a fantastic event. When asked what were my high lights and low lights ,  my answer was a short and simple one. Highlights,  the fantastic organization.  Low light, the mud. Roll on 2013.

Thanks again from Team Atlas 348.

Regards 

Stephen Moore.

 

Dear ecobound 

Thanks for great event. Enjoyed hugely. First time on original route ,awesome scenery ,great orginization.

Thanks to all volunteers.

Cheers.

Haydon Wood [ Team Oxford Striders Jabulani]

 

Hallo Elmerie

Moet julle gelukwens  .TBV 2012  was puik georganiseer .Vir my was alles perfek .Dit wil gedoen wees .

Sit maar solank my naam op die 2013 inskrywing  lys .

2 down 3 to go

Groete

Gideon Bosch(Giep)

 

Hi Wikus en Elmarie

Ek wil vir julle baie dankie se vir ‘n goed georganiseerde, veilige,  vriendelike en gasvrye wedren.

Dit was my vierde een en ek geniet dit elke keer meer en meer.

My Merrell swart hempie is te pragtig en dit pas!  Die buffs is uitsonderlik mooi en dan praat ek nie eens van julle (al het ek niks gewen nie) baie besondere pryse.  Dit is nou waarde vir geld. 

Nogmaals dankie vir die puik reelings.

Groete

Erika
Team 84

 

Previous Feedback:


Hi Wikus & Elmarie,

The 2009 Trans Baviaans has come and gone.

What a great journey!

Every year it gets better.

It really is not necessary to have seconds anymore as the checkpoints are excellent with all the nutrition that we need available to us.

The staff manning the checkpoints are friendly, professional and eager to please. What a pleasure!

The technical backup is also well catered for and appreciated.

This is my third Trans Baviaans and definitely the best by far.

You guys are great and deserve all the accolades that you receive.

Putting something like the Trans Baviaans together takes a huge amount of work which does not go unnoticed!

The Spur sponsorship is excellent - lekker kos and lekker T shirts!

Congratulations on an outstanding event.

We will be there in 2010!

Kind regards,

Ian Robertson
Team Grumpy Old Men

 

Hi there the “Ecobound Team”; firstly I must thank you for organizing an awesome event which was managed extremely well and with excellent weather.  I must also add that the “gees” at this event is certainly unique in that both seconds and competitors are included in the overall results.   We had a fantastic 1st time Trans Baviaans experience. Congratulations on an awesome job and well done on a fantastic event!

 Once again,

Kind Regards
Craig Fussell (T33, Middle Aged Wonders)

 

Dear Wickus and Team,

This was my first Trans Baviaans and hopefully now not my last!  It was an amazing experience across some amazing terrain.  I am now in the market to buy a 4 x 4 as I have to show it to my non-cycling friends.

Your marshals and support  team did a great job and were very friendly.  Congratulate them for being so professional when confronted by grumpy tired cyclists.

Please convey a special thanks to the para -medics that fixed my knee after the river crossing.  One chap was on a motor-bike and the other on a special Quad.  I had stitches put in in Knysna later in the morning and am now treating an inflamed bursar on my knee.  Should be fine in a week!

Best regards

Johan Bezuidenhout
Team Afripex 162-1

 

Dear Elmarie,

I have to say thank you for an amazing event. It was my first time and I absolutely loved it, your overall organisation and the volunteers at all the check points were more impressive that the Baviaanskloof itself.

Many thanks and please convey our  thanks and appreciation to all your support staff.

Paul Gripper

 

Hi Elmarie, net gou die briefie sodat jy vir my die uitslae kan terug stuur. Nogmaals baie dankie vir ‘n besonderse lekker ‘event’ en jul goeie organisasie daarvan! Julle maak net voorsiening vir 5 medaljes in julle pragtige trofee, maar met my sal julle maar moet plek maak vir ‘n 5 x 5 trofee, want dit is hoeveel TB’s ek nog gaan doen! Ek vertel aan almal dat dit ‘n ‘MOET en MOED’ event is wat nie gemis mag word nie!

Boek sommer nou-al my span se plek vir volgende jaar. Ek wil jul heel eerste inskrywing wees!

Vriendelike groete,

Edward Gray

 

Hi Julle

Ek het sopas teruggekom van Jeffreys af na die Bav 2009.

Ek wil julle werklik gelukwens met uitstekende reëlings. Ons sal graag almal wil dankie sê maar die volgende persone en instansies verdien spesiale vermelding.

 1. Inskrywings ( Mense vriendelik en hulpvaardig). Duidelike aanwysings in die dorp.

 2. Verbyf in die koshuis. Lys met almal se name en kamer nommers. Heerlike aandete en lekker ontbyt. Koshuis skoon en netjies. Vriendelike mense wat hard gewerk het.

 3. Wedren. Uitstekende waterpunte.  Werklik uitstekend . Ek ken nie genoeg byvoeglike naamwoorde om dit meer te beskryf nie. Die mense werk reg deur die nag vir ons klomp ryers. Merkwaardig.

Die workshops was briljant. Ons moes trappe en 'n buiteband koop. Hulle het gehad en gehelp om dit op te sit. Baie dankie.

 4. Einpunt. Weereens uitstekend. 'n Spur Burger was nog nooit so lekker nie veral 02h00 in die oggend. Die volgende oggend was almal nog aan diens. Dankie aan almal. Hulle is voorwaar sterre.

 Ek het al aan baie wedlope en renne in Sa en oorsee deelgeneem ( Comrades, Two Oceans, Ironmans ens). Julle reëlings is werklik van die beste.

 Baie geluk en sterkte.

 

Hosted and designed by Cinnabar Graphic Design

testimonials

© Transbaviaans - 2012 | Site Map | Links